Pous Paulus II

Pous Paulus II
Geboortenaam Pietro Barbo
Pontifikaat begin 30 Augustus 1464
Pontifikaat eindig 26 Julie 1471
Voorganger Pius II
Opvolger Sixtus IV
Gebore 23 Februarie 1417
Venesië, Italië
Sterf 26 Julie 1471
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Paulus

Paulus II was die 211de pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1464 tot 1471. Hy was 'n kardinaal-nepoot van Pous Eugenius IV en die oom van beroemde kardinale Marco Barbo, Giovanni Battista en Giovanni Michiel.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy